Testimonials

 
 
Christo is an outstanding Psychologist – with a huge amount of insight.  He has helped my family in ways I did not think possible.  I think mainly because Christo has God in his life, he has that understanding and compassion.  When there were problems with one of my children and they had a session with him, they would come back totally motivated and feeling a lot better.  Unlike some psychologists, he does not prolong the counselling sessions (eg. make new appointments unnecessarily) and he seems to gets to the heart of the matter very quickly.  I am truly thankful that we managed to find someone of this calibre, and with his insight. 

Tieners

Goeie diens. Afsprake het op die afgespreekte tyd begin. My 12-13 jarige dogter het maklik aanklank by Christo gevind.

================

If you have a testimony which you would like to share with others please email us on admin@rbgcc.co.za

Your name will not appear on the website.

Coaching and career change

Dis maklik om terugvoer te gee, want ek het onlangs 'n oorsig van my ondervinding/ervaring met jou en die sentrum, met een van my vriende gedeel.  Dit het so geklink:

Dis wonderlik om 'n mense se gedagtes, drome, beplanning, besluite en 'issues' teen 'n onpartydige, objektiewe persoon af te 'bounce'.  Dis belangrik om sake met jou naastes te deel, maar 'n mens se vriende, eggenote, kollegas en/of kinders staan soms te naby aan jou om werklik objektief te kan luister. 

'n Opgeleide, ervare persoon luister dieper, vra die regte vrae en dwing jou soms subtiel om hard en diep oor 'n saak te dink, en eerlike antwoorde op moeilike vrae te gee. 

Dit maak dit soveel beter as jy gemaklik voel met die persoon, want 'n vertouensverhouding is die kruks van die saak.  En iemand wat jou taal praat, jou siening, kultuur en agtergrond verstaan en jou geloofsoortuigings deel, is volgens my die beste en enigste manier om dit aan te pak.

Ek het dit alles by julle gekry, en vertel dus deesdae gereeld vir mense dat almal van ons 'n life coach in sy lewe nodig het!

Baie dankie, en sterkte!

 

Make a free website with Yola